’n Polisiesersant van Klerksdorp in Noordwes is doodgeskiet terwyl sy in volle uniform in haar private voertuig op pad werk ...
Die Britse riller Missing You is die jongste toevoeging tot die briljante skrywer Harlan Coben se alreeds indrukwekkende ...
Meer as 600 000 leerlinge van die 2024-skooljaar het die Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen geslaag en spog nou met ’n ...
Sommige lede van die LGBTQ-gemeenskap jaag op die oomblik om regte te eis weens vrees vir groot veranderinge onder Donald ...
Vandag het Suid-Afrikaanse skole weer hul deure oopgemaak en sosiale media gons met Mammas en Pappas en arme bloedjie se foto ...
’n Franse vrou wat haar spaargeld verloor het aan aanlyn bedrieërs wat voorgegee het om Brad Pitt te wees, is só geteister en ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
In ’n geskiedkundige oomblik vir Suid-Afrikaanse munte is die “Republiek Goud 9 Pond 1898” – bekend as die “enkele 9-oordrukmunt” – Maandag vir ’n verstommende R41 miljoen op ’n veiling verkoop.
In die ontoegeeflike wêreld van rugby, vergestalt min reise deursettingsvermoë en waagmoed soos dié van Deon Fourie. Sukses ...
'Hy was 15 jaar by ons, maar ek het hom binne ’n uur afgedank omdat ek nie vir iemand anders verantwoording doen nie.' ...
’n Noorse vrou (21) het die jongste mens geword wat die Suidpool op Antarktika sonder bystand kon bereik, het haar span ...
’n Soektog is onderweg na ’n man wat ’n swanger kassier by ’n kitskosrestaurant in Gqeberha in die maag geskiet het.