Die Johannesburgse burgemeester, Dada Morero, sê hulle is steeds besig met ‘n raadplegingsproses oor die besluit om Sandtonrylaan se naam te verander. Morero het die media in Johannesburg toegespreek.
Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die wateruitdagings in verskeie munisipaliteite landwyd is die gevolg van infrastruktuurprobleme, en nie watertekorte nie. Majodina het gepraat ...
President Cyril Ramaphosa sê ‘n dringende nasionale plan is nodig om watersekerheid in die land te verbeter. Ramaphosa het die tweedaagse Nasionale Water en Sanitasie Indaba in Midrand in Gauteng ...
President Cyril Ramaphosa sê die tweedaagse Nasionale Water en Sanitasie Indaba moet aandag gee aan die misdaadnetwerk wat ‘n negatiewe impak op die land se waterinfrastruktuur het. Ramaphosa het ...
Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Die Departement van Gesondheid sê sy veldtog om vyf miljoen mense per jaar vir tuberkulose te toets, kan lei tot ‘n afname van 29-persent in TB-gevalle. Die veldtog is van stapel gestuur in die ...
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het by ‘n mediakonferensie in Johannesburg gesê hulle maak vordering in die stryd teen konstruksiemafias. Macpherson sê sedert 2019 ...
Die Konstitusionele Hof het die burgerregtegroep Afriforum se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys teen ‘n vroeëre uitspraak oor die lied “kill the boer”. Die Appelhof het in Mei verlede ...
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het kommer uitgespreek oor ‘n toename in gevalle van witseerkeel in die land. Nege mense is dood onder die veertig gevalle wat bevestig is. Dié ...
Die hooggeregshof in Johannesburg het die Gautengse Gesondheidsdepartement se versuim om bestraling-onkologiedienste vir kankerpasiënte te verskaf, as onregmatig en ongrondwetlik verklaar. Die ...
Kommer is op die Nasionale Water en Sanitasie Indaba in Midrand uitgespreek oor die impak wat die sogenaamde water-mafia op boere landwyd het. ‘n Hoogleraar in Watersekuriteit aan UNISA, Richard ...
Die departement van Water en Sanitasie sê hy beplan ‘n nuwe lisensiestelsel wat waterentiteite sal toelaat om van private kontrakteurs gebruik te maak, om watervoorsiening en sanitasiedienste aan ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results